Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2025 · 25 MIN

Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht

from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk

Dalk is jy moeg, want jy dra dinge wat nie joune is nie. In Galasiërs 6 wys Paulus ons die pad na ware geestelike lig: Help die wat val — maar met sagtheid. Dra mekaar se seerkry — nie mekaar se verantwoordelikhede nie. Leef die liefde — maar moenie iemand anders se geloofslewe oorvat nie.   Ons kuier saam met Pierre Engelbrecht vanuit Galasiërs 6:1-10 en ontdek ons hoe om lig te wees vir die wêreld, sonder om onder die las van ander se lewens ineen te stort.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht

0:00 25:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?

This episode is 25 minutes long.

When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?

This episode was published on June 23, 2025.

Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!