Geloof Vereis Verandering episode artwork

EPISODE · Sep 6, 2025 · 2 MIN

Geloof Vereis Verandering

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailTitus 2:11-12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe, Is dit nie ironies dat ons almal aan die eenkant 'n beter lewe wil hê, maar aan die anderkant nie van verandering hou nie? Alle verandering, selfs positiewe verandering, is geneig om te wissel van effens ongemaklik, tot baie moeilik. So … hoe hanteer jy verandering?Saul was die heel eerste koning van Israel. Hy het sy heerskappy met God se seën begin. Hy is as koning gesalf en aanvanklik was hy nederig en gehoorsaam. Maar met die verloop van tyd het hy begin afdwaal.Dit was die begin van 'n gevaarlike afdraande koers wat hy ingeslaan het. Hy was ongehoorsaam teenoor God, en toe het sy trots en eiewilligheid oorgeneem en dit het uiteindelik tot sy ondergang gelei. God het hom verwerp en in sy plek 'n nuwe koning – Dawid, 'n man na God se hart, aangestel.Dis 'n goeie les. Die punt is dat wanneer ons ons geloof in God stel; wanneer ons vertrou op wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, en die prys vir ons sonde betaal het; vereis daardie geloof ‘n dramatiese verandering in ons lewens; ons moet wegdraai van wat ons weet verkeerd is, na gehoorsaamheid aan God.Titus 2:11-12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe,My vriend, enigiets minder as dit … en ons flous onsself. Die verandering waartoe God ons roep, is ‘n goeie verandering. Maar soos ons reeds gesien het, kan selfs goeie verandering moeilik wees. So … leef met wysheid; op 'n manier wat ware toewyding aan God toon.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 6, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Titus 2:11-12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe, Is dit nie ironies dat ons almal aan die eenkant 'n beter lewe wil hê, maar aan die anderkant nie van verandering hou nie? Alle verandering, selfs positiewe verandering, is geneig om te wissel van effens ongemaklik, tot ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Geloof Vereis Verandering

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 6, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!