Geloof Wat die Wêreld Oorwin episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2024 · 3 MIN

Geloof Wat die Wêreld Oorwin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 11:29-34 Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het. Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het. Omdat Ragab, die prostituut, geglo het, het sy die verkenners vriendelik ontvang en het sy nie omgekom saam met dié wat aan God ongehoorsaam was nie. En wat moet ek nog meer sê? Die tyd ontbreek my om te vertel van Gideon, Barak, Simson en Jefta, van Dawid, Samuel en die profete. Deur die geloof het hulle koninkryke verower, die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het; hulle het leeus se bekke toegestop, gloeiende vuur geblus en aan die swaard ontkom; hulle het in swakheid krag ontvang, was sterk in oorlog en het die leërs van vreemdes op die vlug gejaag. Kom ek vra jou wat jy van die volgende stelling dink: Enige Christen wat nie besef dat hulle op 'n geestelike slagveld leef nie, mis die punt heeltemal. Heeltemal! Stem jy saam, of nie?Selfvoldaanheid is die dodelike vyand van die nuwe lewe waarvoor Jesus vir ons gesterf en opgestaan het. Ons wil dit dalk nie hoor nie, maar dit is hoekom so baie mense die ryk, oorvloedige lewe wat Hy vir hulle beplan het, misloop.Kom ons gee 'n tree terug. Hoe sou dinge verloop het as Israel nooit die Jordaanrivier na die Beloofde Land oorgesteek het nie? Wat sou gebeur het as hulle nie geglo het nie en in hul gemaksone gebly het?Hebreërs 11:29-34 Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het. Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het. Omdat Ragab, die prostituut, geglo het, het sy die verkenners vriendelik ontvang en het sy nie omgekom saam met dié wat aan God ongehoorsaam was nie. En wat moet ek nog meer sê? Die tyd ontbreek my om te vertel van Gideon, Barak, Simson en Jefta, van Dawid, Samuel en die profete. Deur die geloof het hulle koninkryke verower, die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het; hulle het leeus se bekke toegestop, gloeiende vuur geblus en aan die swaard ontkom; hulle het in swakheid krag ontvang, was sterk in oorlog en het die leërs van vreemdes op die vlug gejaag.Israel het nie net die Beloofde Land binne gewals nie. Hulle moes … veldslag vir veldslag daarvoor veg. En kyk na die res van God se mense in hierdie aangehaalde verse. Die geloofswandel was maar die een stryd op die volgende. Dit was nie maklik nie! Dit is hoe dit nog altyd was. Moenie selfvoldaan wees nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 21, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 11:29-34 Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het. Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het. Omdat Ragab, die prostituut, geglo het, het sy die verkenners vriendelik ontvang en het sy nie omgekom saam met dié wat aan God ongehoorsaam was nie. En wat moet ek nog meer sê? Die tyd ontbreek my...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Geloof Wat die Wêreld Oorwin

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 21, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!