Geloof Wat Oorwin episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2024 · 2 MIN

Geloof Wat Oorwin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 5:3-5 Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? Waarom laat God pyn en lyding in ons lewens toe? Waarom sukkel jy met dit waarmee jy nou te doen het? Behoort dinge nie vir diegene wat in Jesus glo net 'n bietjie makliker te wees nie?Miskien het ons deesdae die ware sin; die werklike doel en die diepere betekenis van lyding in ons lewens verloor. Lyding is universeel deel van die menslike ervaring. Daar is geen wegkom kans nie.Ryk of arm, in verdrukking of vry, in oorlog of in vrede, jy sal weer en weer ly. God, hoekom laat U toe dat dit met my gebeur?Ek sou vir jou die korrekte teologiese antwoord kon gee - dat die mensdom se sonde, wat begin het met Adam en Eva en daardie stukkie verbode vrugte, die hoofoorsaak van alles is. Help dit jou om sin te maak van jou lyding? Waarskynlik nie. Miskien sal dit:1 Johannes 5:3-5 Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?God wil hê jy moet die oorwinning wat Jesus deur sy lyding aan die Kruis vir jou behaal het, ervaar. Hy wil hê jou karakter moet gevorm, verfyn en gesuiwer word terwyl jy te midde van die ontbering van jou lyding, in gehoorsaamheid aan Hom leef.Die grootste beloning wat alles in jou lewe oortref … is die feit dat jou geloof sterker en sterker word.Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Johannes 5:3-5 Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? Waarom laat God pyn en lyding in ons lewens toe? Waarom sukkel jy met dit waarmee jy nou te doen het? Behoort...

NOW PLAYING

Geloof Wat Oorwin

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 18, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Johannes 5:3-5 Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!