GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Jeugmaand episode artwork

EPISODE · Jun 17, 2025 · 5 MIN

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Jeugmaand

from GEMEENSKAP GESTREMDHEID · host Erika du Toit

Erika du Toit praat oor die uitdagings wat jongmense met gestremdhede in Jeugmaand ondervind. Sy bespreek die impak van gestremdheid op onderwys, toegang tot werksgeleenthede en deelname aan die gemeenskap. In Suid-Afrika ervaar baie kinders met gestremdhede uitsluiting weens ontoeganklike infrastruktuur, ingewikkelde toelatingsprosedures, finansiële druk en ’n tekort aan inklusiewe ondersteuning. Erika beklemtoon dat inklusiewe onderwys ’n noodsaaklikheid is en nie ’n luukse nie. Hierdie gesprek werp lig op hoe ons as samelewing kan help bou aan ’n meer regverdige en toeganklike toekoms vir alle jongmense. Cape Pulpit

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 17, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Jeugmaand

0:00 5:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of GEMEENSKAP GESTREMDHEID?

This episode is 5 minutes long.

When was this GEMEENSKAP GESTREMDHEID episode published?

This episode was published on June 17, 2025.

Can I download this GEMEENSKAP GESTREMDHEID episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!