Geskei van God episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2025 · 2 MIN

Geskei van God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met ’n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV) Om vyande te maak, is nooit 'n goeie idee nie. Dit maak nie saak hoe kwaad jy vir iemand is oor hoe hulle jou behandel het nie; dit is ook nooit die moeite werd om bande te verbreek nie. En tog het ons dit sekerlik almal al gedoen. Ons het almal al verhoudings verwoes wat gered kon gewees het.Oor die afgelope paar dae het ons gesels oor die verskriklike gevolge daarvan om 'n vyand van God te maak ... nie omdat ek Hom as 'n nare ou man met 'n groot stok wil uitbeeld nie – Hy is immers ‘n God van liefde – maar omdat God se oordeel ‘n werklikheid is, want Hy is immers ook die God van geregtigheid.Gister het ons gesien dat God, nadat hulle aan Hom ongehoorsaam was, vir Adam en Eva uit die Tuin van Eden geskop het, wat beteken het dat hul lewens skielik 'n verskriklike wending geneem het. Miskien lyk dit na 'n wrede manier vir die God van liefde om hulle so te behandel, vir iets so oënskynlik onbenullig soos om 'n stuk verbode vrug te eet, maar kom ons lees verder:Genesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met ’n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV)Ongehoorsaamheid aan God is nooit ‘n nietige saak nie. Maak vandag erns met hierdie waarheid, want môre het ek goeie nuus vir jou. Goeie Nuus. Maar vir vandag, wil ek jou aanmoedig om hierdie waarheid diep in jou hart te laat insink. Geen sonde is ooit nietig nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met ’n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV) Om vyande te maak, is nooit 'n goeie idee nie. Dit maak nie saak hoe kwaad jy vir iemand is oor hoe hulle jou behandel het nie; dit is ook nooit di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Geskei van God

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 19, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!