EPISODE · Nov 11, 2021 · 16 MIN
Gesondheidsake - 10 November 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI + Kompetisie
from SFM Gesondheid Sake · host SFM STREEK RADIO
Sat vir beurtkrag? Hou jou breinkrag aangeskakel in al jou lewensfases. Die jaar is op sy kop, Desember is om die draai en ek sien van die winkels pak hulle kersprodukte en versierings al uit. Intussen bly die op en af vlakke van Grendel beperkings of fases van beurtkrag ons lewens versuur. Wat ‘n frustrasie, veral met die matrieks wat nou eindeksamen skryf en kort-kort saans sonder krag sit. Onthou Equazen eyeq is nie ‘n quick fix nie, dit word ingebou in die wande van breinselle en senuweeselle en neem tyd om opgeneem te word en die kortsluitings in die breinbane minder te maak. Equazen het ook ‘n spesiale Superhero kompetisie aan die gang – in elke Equazen kapsule of koubare Chews botteltjie is een van 5 superhero stickers. Versamel al 5, laai die inskryfvorm af op die Flordis webtuiste -www.flordis.co.za, stuur dit na die aangeduide adres en staan ‘n kans om R100 000 prysgeld los te slaan.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheidsake - 10 November 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI + Kompetisie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.