Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026
from SFM Gesondheid Sake Hosted by SFM STREEK RADIO
Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat vrugbaarheid kan ondersteun Het jy die gesprek gemis? 🎧Luister gerus weer na die volledige onderhoud en hoor ook hoe jy by ELIM kan bespreek vir verdere ondersteuning. 📻 SFM Streek Radio 90.1 FM | Mosselbaai, Hartenbos, George & Knysna 104.1 FM | Oudtshoorn, Uniondale & Langkloof #SFMStreekRadio #Gesondheidsake #Onvrugbaarheid #Vrugbaarheid #ELIM #Vrouegesondheid #Leefstyl #Voeding
Embed this episode
No transcript yet.