EPISODE · Mar 13, 2024 · 13 MIN
GESONDHEIDSAKE: Goeie mondhigiëne - 13 Maart 2024
from SFM Gesondheid Sake · host SFM STREEK RADIO
Jou tong is dalk nie baie groot nie, maar dit het 'n paar groot verantwoordelikhede. Daarsonder sou eet en praat baie moeilik wees. Jou tong se toestand beïnvloed ook jou vermoë om asem te haal en kan beïnvloed hoe aangenaam (of onaangenaam) jou asem ruik. Van tyd tot tyd kan die tong beïnvloed word deur probleme wat verhoed dat dit ‘n goeie werk doen. Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer. Tongprobleme kan baie vorme aanneem en die gevolg wees van verskeie faktore
Embed this episode
NOW PLAYING
GESONDHEIDSAKE: Goeie mondhigiëne - 13 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.