Gesondheidsake - Mariska Labschagne Hartenbos Apteek 6 Oktober 2021 episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2021 · 35 MIN

Gesondheidsake - Mariska Labschagne Hartenbos Apteek 6 Oktober 2021

from SFM Gesondheid Sake · host SFM STREEK RADIO

Tema: voorsorg vir jou somervakansie Vrae: 1. Mariska, die desembervakansie is amper hier, watter basiese medikasie moet in ons noodhulptassie wees? POUSE 2. Mariska, hoekom is die belangrik dat ons na ons troeteldiere se gesondheid kyk? POUSE 3. Mariska, ons weet dat daar maar baie deurmekaar en lekker geeet word gedurende vakansies, watter medikasie moet ons vir maagprobleme in ons noodhulptassie he? 4. Mariska, mense doen ook "somerverkoues" op gedurende die warm Desember weer. Kan hul maar dieselfde medikasie gebruik wat hul tydens die winter gebruik? 5. Mariska, waar kry die luisteraars julle?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 6, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheidsake - Mariska Labschagne Hartenbos Apteek 6 Oktober 2021

0:00 35:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SFM Gesondheid Sake?

This episode is 35 minutes long.

When was this SFM Gesondheid Sake episode published?

This episode was published on October 6, 2021.

Can I download this SFM Gesondheid Sake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!