EPISODE · Aug 5, 2025 · 2 MIN
Get Wise Wednesdays - Gysie Pienaar van OFS Smart Repair
from Mid-Morning Magic · host OFM
‘n Slim leefstyl begin op Woensdae hierdie Augustus - OFM se ‘Get Wise Wednesdays’ bring jou raad, slim gesprekke, en die kans om te wen. Vandag gesels ons oor voertuigeienaarskap. Jou voertuig is ‘n duur bate wat mens nie te gereeld kan vervang nie. Yolanda Maartens gesels met Gysie Pienaar van OFS Smart Repair om meer uit vind.
Embed this episode
NOW PLAYING
Get Wise Wednesdays - Gysie Pienaar van OFS Smart Repair
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.