Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid episode artwork

EPISODE · Oct 26, 2024 · 3 MIN

Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die beproewings, of die seëninge – wat jou die mens gemaak het wat jy vandag is?Baie mense ly aan ‘n swak selfbeeld as gevolg van die manier waarop hulle in hul grootwordjare behandel is. Slagoffers van mishandeling dra dikwels littekens wat hulle lewens raak. Mishandeling is nie die enigste oorsaak nie; daar is ook baie ander negatiewe verhoudings en ervarings wat lewens kan bederf.Aan die anderkant, sal iemand wat in 'n veilige huis met liefdevolle ouers grootgeword het - dit maak nie saak of hulle nou ryk of arm is nie - waarskynlik 'n heel ander perspektief op die lewe hê en weet waar hulle inpas.Ek het wonderlike ouers gehad; in ‘n veilige huis grootgeword en goeie onderrig ontvang; maar ongelukkig het ek 'n ongesonde trots ontwikkel. ‘n Trots wat baie van my vroeë volwasse jare verwoes het. Maar, as ek terugdink, weet ek hoe dinge radikaal verander het toe ek Jesus ontmoet het. Op die donkerste, eensaamste, seerste dag wat ek nog ooit beleef het, het ek die heerlikheid van Jesus se Lig ontdek. En net daar het dinge begin verander.2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.Wanneer die heerlikheid van God deur Jesus, God se eie Seun, jou aanraak, verander dit jou; dit genees jou; dit vul jou met 'n onbeskryflike Lig, 'n warmte, 'n vreugde, 'n vrede. En hoe nader jy aan Jesus kom, hoe meer verander Hy jou, van een vlak van heerlikheid na die volgende.Jesus verander alles.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 26, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die beproewings, of die seëninge – wat jou die mens gemaak het wat jy vandag is? Baie mense ly...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 26, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!