Gevolge – Altyd Gevolge episode artwork

EPISODE · Sep 18, 2025 · 2 MIN

Gevolge – Altyd Gevolge

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 3:17-19  Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak. Dit sal vir jou dorings en dissels oplewer en jy sal van die plante van die veld eet. Jou hele lewe lank, tot die einde van jou dae, sal jy met moeite werk om iets te hê om te eet. Aan die einde van jou lewe sal jy weer terugkeer na die grond waaruit jy geneem is. Want jy is van stof gemaak en jy sal weer stof word.” (NLV) Iets wat ek nog nooit verstaan het nie, is hoekom mense in misdaad betrokke raak, terwyl hulle vooraf weet dat daar gevolge vir hulle dade kan wees. Hulle dade het gevolge: minstens gevangenisstraf of selfs baie erger straf. Verstaan jy dit? Ek kan nie. Hier’s die oplossing tot daardie raaisel! Die finansiële omset van georganiseerde misdaad wêreldwyd word beraam op meer as 2 triljoen Amerikaanse dollar per jaar. Die Globalised Organised Crime Index het onlangs berig dat 83% van die wêreld se bevolking in gebiede met hoë kriminaliteit woon.Dis verstommend ... maar dit is sekerlik die rede. Dit draai alles om die geld. En nog erger, hierdie groot kriminele ondernemings lyk asof hulle sonder gevolge opereer en jaar na jaar tallose lewens vernietig.Kom ons praat openlik. Miskien ken jy mense wat korrup optree, mense wat oneerlik is, of mense wat ander mense afgryslik behandel en lyk asof hulle daarmee wegkom... Maar toemaar, kierankies sal braai - hulle sal nie vir ewig daarmee wegkom nie. Dis die les wat Adam en Eva in die Tuin van Eden ontdek het toe hulle aan God ongehoorsaam was.Genesis 3:17-19 Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak. Dit sal vir jou dorings en dissels oplewer en jy sal van die plante van die veld eet. Jou hele lewe lank, tot die einde van jou dae, sal jy met moeite werk om iets te hê om te eet. Aan die einde van jou lewe sal jy weer terugkeer na die grond waaruit jy geneem is. Want jy is van stof gemaak en jy sal weer stof word.” (NLV)My vriend, God het jou lief, maar onthou … God sien, en vroeër of later sal daar gevolge wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 18, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 3:17-19 Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak. Dit sal vir jou dorings en dissels oplewer en jy sal van die plante van die veld eet. Jou hele lewe lank, tot die einde van jou dae, sal jy met moeite werk om iets te hê om te eet. Aan die einde van jou lewe sal jy weer terugkeer na ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Gevolge – Altyd Gevolge

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 18, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!