EPISODE · Jan 30, 2026 · 8 MIN
Gholfskeidsregter Inus Marais – Deel 2
from Driesestig · host RSG
Die prysgeld vir beroepsgholf is deesdae astronomies. Die PGA-toernooi s’n is al meer as $550 miljoen, met ‘n gemiddelde verdienste van $2,3 miljoen per speler. LIV Gholf stoot 2 tot 25 miljoen dollar per toernooi in, en die DP World Tour betaal $125 miljoen plus bonusse uit aan spelers wat kwalifiseer. Een verkeerde beslissing, soos ‘n strafhou, kan dus duur wees. Inus Marais is 'n internasionale gholfskeidsregter. Johan Rademan het hom uitgevra oor die pad wat hy geloop het.
NOW PLAYING
Gholfskeidsregter Inus Marais – Deel 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m