God is Aan Jou Kant episode artwork

EPISODE · May 3, 2026 · 2 MIN

God is Aan Jou Kant

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Tessalonisense 3:2-3 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar. Die wêreld is deesdae skerp verdeeld tussen outoritêre regimes aan die een kant, en sogenaamde liberale demokrasieë aan die ander kant. Tog is daar 'n groterwordende grys area in die middel, waar sensuur die basiese mensereg van vryheid van spraak ondermyn.'n Onlangse Britse regeringsverslag genaamd: Geloof en Oortuiging in Moderne Brittanje, verklaar dat: Dit heeltemal aanvaarbaar is om die Christendom in die openbaar te bespot of te verag. 'n Geopende Deure-verslag oor Wes-Europa, het bevind dat 30% tot 40% van jong Christene erken dat hulle hul geloof geheimhou, uit vrees vir bespotting of professionele gevolge.Daar is tydens verlede jaar meer as 'n duisend anti-Christelike dade soos brandstigting van kerkgeboue, ontheiligings en aanrandings, in Frankryk aangemeld. Die Kanadese aktivis Chris Elston, bekend as Billboard Chris, is in Australië in hegtenis geneem omdat hy doodstil in 'n openbare winkelsentrum gestaan het met 'n plakkaat wat lui: Kinders kan nie self toestemming gee vir puberteitsblokkeerders om hormoon produksie te stop nie.Vervolging is aan die toeneem. Jy kan dit sommer voel. Jy kan dit sien. So, wat moet ons doen? Paulus skryf in die 1ste eeu n.C. in:2 Tessalonisense 3:2-3 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.Vervolging ís aan die toeneem. Ek weet nie waar jy woon, en onder watter regeringstelsel jy leef nie, maar moenie verbaas wees om te sien, dat hierdie vloedgolf van vervolging ook al in jou omgewing afspeel nie. Nie almal glo in die Here nie, weet jy?Moenie ontsteld wees nie, moenie bang wees nie, want: Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 3, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 3:2-3 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar. Die wêreld is deesdae skerp verdeeld tussen outoritêre regimes aan die een kant, en sogenaamde liberale demokrasieë aan die ander kant. Tog is daar 'n groterwordende grys area in die middel, waar sensuur die basiese mensereg van vryheid van spraak ondermyn. 'n Onlangse Britse regeringsv...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

God is Aan Jou Kant

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 3, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!