God is Getrou episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2024 · 3 MIN

God is Getrou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 145:17-20 Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses verdelg Hy. Dit is moeilik om God se beloftes na waarde te skat. God is goed, God is getrou. Hy sal jou nooit in die steek laat of verlaat nie. Ja, dit klink baie mooi. Maar kan ek dit glo wanneer die vet in die vuur is? Wel, dit hang af... Natuurlik is die goedheid, die krag, die liefde en die getrouheid van God, op die keper beskou, waar. Maar of ons dit só beleef, hang af van hoe ons op Hom reageer.Psalm 145:17-20 Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses verdelg Hy.Die objektiewe waarheid is: Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. Ons kan nie daarmee stry nie. Maar wat is sy voorwaarde? By wie is Hy naby? Aan almal wat Hom in opregtheid aanroep. Wie se begeertes vervul Hy? Dié wat Hom dien. Wie red Hy? Hulle wat om hulp roep. Oor wie waak Hy? Die Here beskerm almal wat Hom liefhet.Kan ek jou vra, hoe het jy op God gereageer? Het jy Hom in opregtheid aangeroep? Dien jy Hom? Roep jy na Hom? Het jy hom lief? As jou antwoord ‘JA’ is, dan sal jy alles ontvang wat Hy belowe. Jy sal die volheid van sy Teenwoordigheid en sy Liefde ervaar.Maar as jou antwoord ‘nee’ is, weet verseker: al die goddeloses verdelg Hy.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 14, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 145:17-20 Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses verdelg Hy. Dit is moeilik om God se beloftes na waarde te skat. God is goed, God is getrou. Hy sal jou nooit in die steek laat of verlaat nie. Ja, dit k...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

God is Getrou

0:00 3:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 14, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!