God Is In Staat Om Sy Verdrukte Kinders Te Verlos, Wat Nalaat Om Ander Gode Te Dien episode artwork

EPISODE · Feb 10, 2023 · 46 MIN

God Is In Staat Om Sy Verdrukte Kinders Te Verlos, Wat Nalaat Om Ander Gode Te Dien

from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel

Ons beleef vandag nog soms dat mense gevra word om voor ander gode, of mensgemaakte dinge, te buig.  So word ons geloof verdruk.  Maar ons beleef ook soms verdrukking op ander maniere ...  Hier in Dan. 3, kom leer die Woord ons:  Dieselfde God wat Sadrag, Mesag en Abednégo van 'n brandende vuuroond gered het, is ook ons God.  Want Hy is in staat om sy verdrukte kinders te verlos, wat nalaat om ander gode te dien.  Op aarde word Daniël se drie vriende van 'n tydelike vuur verlos;  Christus kom verlos ons egter van 'n ewige vuur.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 10, 2023

Embed this episode

Ready to play

God Is In Staat Om Sy Verdrukte Kinders Te Verlos, Wat Nalaat Om Ander Gode Te Dien

0:00 46:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Onderrig Vanuit Die Woord?

This episode is 46 minutes long.

When was this Onderrig Vanuit Die Woord episode published?

This episode was published on February 10, 2023.

Can I download this Onderrig Vanuit Die Woord episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!