EPISODE · Sep 14, 2025 · 23 MIN
God lei jou nie uit die wêreld nie, maar in die wêreld | Pierre Engelbrecht
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
Ons dink soms God se leiding beteken Hy haal ons uit ons uitdagings uit. In Handelinge 16 wys Lukas vir ons dat God ons lei in ons wêreld – in ons werk, gesin, ekonomie en konteks – en gebruik ons juis daar vir verandering. Vir Sy verandering! Kom ontdek hoe die Gees jou lewe kan lei in die wêreld waar jy elke dag leef. #EkerkLewendig #Preek #GodLeiInJouWêreld
Embed this episode
NOW PLAYING
God lei jou nie uit die wêreld nie, maar in die wêreld | Pierre Engelbrecht
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.