God se Krag om jou te Beskerm episode artwork

EPISODE · Oct 12, 2025 · 3 MIN

God se Krag om jou te Beskerm

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:5-6 En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle 'n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings Mag ek jou vandag vra, wat hou jou dag na dag aan die gang; ja, ek praat van die sonnige dae, die bewolkte dae, die stormagtige dae ... die dae wat jy regtig sou wou oorslaan as jy kon? Wat laat jou uitsien na die toekoms?Marie Durand was 'n 16de-eeuse Franse Hugenoot wat 38 jaar lank in die Toring van Konstanz gevange gehou is omdat sy geweier het om Christus te verloën. Sy is op 19-jarige ouderdom gearresteer en sy het ontsaglike marteling verduur. Sy het deur die ellende van honger, siekte en wanhoop aan haar geloof en die sekere wete dat haar Heiland leef, vasgeklou.Op die tronkmuur het sy die woord "Weerstaan" gekerf en ander gevangenes aangemoedig om standvastig te bly en die versoeking om toe te gee aan die vyand se eise, te weerstaan. Baie van hulle het egter oor die jare hul geloof versaak, maar Marie het standvastig gebly; sy het gebedsgeleenthede in die tronk gelei, haar mede gevangenes vertroos en aan God se beloftes herinner. Haar geloof het 'n baken en ‘n voorbeeld van geloof en deursettingsvermoë geword.Sy is uiteindelik op 57-jarige ouderdom vrygelaat. Dit was egter nie die einde van haar lyding nie. Toe sy uit die gevangenis uit gekom het, was sy stoksielalleen en sonder heenkome. Sy het haar huis verloor. Haar pa én haar broer, wat ook gemartel was, was ook reeds dood. Maar weet jy, haar hart was ten alle tye vry; haar hoop was in die ewige heerlikheid, nie in aardse gemak, gevestig nie. Aan vervolgde Christene van die 1ste eeu n.C. het die apostel Petrus die volgende geskryf:1 Petrus 3:5-6 En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle 'n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings.Jou geloof in God se krag is daar om jou te beskerm en om jou veilig te hou, totdat jy eendag sterf; want jou verlossing en ewige heerlikheid is gewaarborg. Weerstaan die wêreld in geloof terwyl die wêreld jou meedoënloos aftakel .... Hy sal jou tot die einde toe beskerm.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:5-6 En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle 'n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings Mag ek jou vandag vra, wat hou jou dag na dag aan die gang; ja, ek praat van die sonnige dae, die bewolkte dae, die stormagtige dae ... die dae wat jy regtig sou wou oorslaan as jy ko...

NOW PLAYING

God se Krag om jou te Beskerm

0:00 3:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 12, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus 1:5-6 En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle 'n...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!