God se Perfekte Plan vir Jou episode artwork

EPISODE · Oct 9, 2025 · 2 MIN

God se Perfekte Plan vir Jou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 17:15-18 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. Ek dink ons almal ervaar dat daar gedurig iets besig is om in ons lewens te gebeur; iets wat ons eerder sou wou weg wens. Dis waar, nè? Dit voel gereeld asof daar iets is wat aan ons kriewel en krap!Nou, daardie "iets" kan 'n kombinasie van klein, knaende dingetjies wees, of miskien een of twee regtig groot dinge.En selfs al lyk alles op die oomblik heel rustig ... weet ons albei dat dit nie vir ewig so sal aanhou nie. Daar is 'n rede daarvoor. Die lewe is op die ou end tog ingewikkeld: Die wêreld is deurmekaar. Mense is moeilik. Emosies is wispelturig.So, wat is die "iets" wat jy op die oomblik ervaar wat jy liewer sou wou vermy? Terwyl jy daaroor nadink; kom ons kyk wat Jesus oor daardie einste ding gesê het, terwyl Hy, net voordat hulle Hom in hegtenis geneem het, vir my en vir jou tot sy Vader gebid het: Johannes 17:15-18 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.Wens jy nie soms dat God sy towerstaf sou swaai om jou uit jou slegte situasie weg te ruk nie? En tog was dit nooit sy plan nie.Al moet jy in hierdie deurmekaar wêreld leef, is God se plan om jou te beskerm; om jou veilig te hou en om die wêreld deur jou te verander. Hou hieraan vas. Dit was nog altyd sy plan.En dit is God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 9, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 17:15-18 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. Ek dink ons almal ervaar dat daar gedurig iets besig is om in ons lewens te gebeur; iets wat ons eerder sou wou weg wens. Dis waar, nè? Dit voel gereeld asof daar iets is wat aan ons kriewel en kra...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

God se Perfekte Plan vir Jou

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 9, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!