EPISODE · Aug 2, 2024 · 1 MIN
Goeie nuus in die eerste Juliemaand aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die eerste aanwysers wat iets sê oor hoe die ekonomie gevaar het in Juliemaand is gister bekend gemaak en dit lyk na ʼn keerpunt aan die begin van die derde kwartaal. ABSA en die Buro vir Ekonomiese ondersoek se Aankopebestuurdersindeks is terug bo 50 punte en daar was ʼn klein toename in nuwe voertuigverkope. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Goeie nuus in die eerste Juliemaand aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.