EPISODE · Aug 15, 2024 · 2 MIN
Goeie nuus oor inflasie in die VSA
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar was gister goeie inflasie nuus uit die VSA. Juliemaand se inflasiekoers was 2,9%. Dit het die kanse dat die Fed hulle rentekoers gaan sny in September vergroot en dit was goed vir die rand/dollar wisselkoers wat op R18,06 per dollar verhandel het. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Goeie nuus oor inflasie in die VSA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m