Goeie Nuus, Slegte Nuus episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2024 · 2 MIN

Goeie Nuus, Slegte Nuus

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 17:30,31 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer. Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.” (NLV) Wel, vandag is daar goeie nuus en daar is slegte nuus. Kom ons begin met die Goeie Nuus: God het jou ongelooflik lief en Jesus het vir jou sonde kom sterf sodat jy volkome vergewe kan word. Die slegte nuus is dat as jy nie die goeie nuus wil aanvaar nie, en nie daaruit wil leef nie, Hy jou sal oordeel en jou na daardie Christuslose ewigheid, wat ons die hel noem, stuur.Ek weet, ek weet. Hier in die 21ste eeu lyk dit vir so baie mense net belaglik. Regtig? Dis daardie spul Christene nog hierdie onregverdige leuens op? Hoe kan hulle liefdevolle God moontlik mense hel toe stuur? Komaan! Of dalk glo jy diep in jou hart, die Goeie Nuus van Jesus, maar dalk leef jy jou lewe op 'n manier wat jou 'n bietjie ongemaklik laat voel? Goed, maar kom ons kyk wat God se beskouing hiervan is:Handelinge 17:30,31 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer. Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.” (NLV)Ja, ons moet dit glo wanneer ons ons geloof in Jesus stel. Maar 'n sleutel deel van hierdie Goeie Nuus is ons reaksie – om te verander en Hom te volg. Soos A.W. Tozer dit stel: "Die idee dat God 'n rebel sal vergewe wat nie sy rebellie prysgegee het nie, is teenstrydig met die Bybel en ook met ‘n gesonde verstand."Verander en volg Hom.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 17:30,31 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer. Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.” (NLV) Wel, vandag is daar goeie nuus en daar is slegte nuus. Kom ons begin met die Goeie Nuus: God het jou ongelooflik lief en Jesus het vir...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Goeie Nuus, Slegte Nuus

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 28, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!