Goeie Teologie is nie Genoeg nie episode artwork

EPISODE · Jun 1, 2024 · 3 MIN

Goeie Teologie is nie Genoeg nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 23:23,24 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in"Verskillende mense verstaan die Goeie Nuus van Jesus op verskillende maniere. Ek is 'n eenvoudige ou. Ek maak die Bybel oop, lees dit en glo wat God sê, selfs wanneer dit bots – wat dikwels gebeur – met kontemporêre sekulêre denke.Om myself 'n teoloog te noem, voel vir my 'n bietjie pretensieus. Ek is nie so slim nie. Maar ek het 'n passie vir God se Woord. Ek wil indringend daarna kyk, nader aan Jesus kom, Hom beter ken en die mens word wat Hy my gemaak het om te wees. Dis alles goed en prysenswaardig … maar daar is 'n gevaar.En daardie gevaar, lê hierin. Ons raak so passievol oor ons teologie, dat ons dit op onsensitiewe wyse uitbasuin, sonder om te onthou wat die belangrikste van alles is. Liefde. Ons oordeel die mense daar buite, wanneer hul boosheid al hoe duideliker vir ons word, soos ons in kennis van die Bybel toeneem.Jesus het sulke mense in sy lewe gehad. Die Fariseërs en Sadduseërs was 'n hele godsdienstige sekte. Hulle was die ouens wat uiteindelik sy moord georkestreer het. Kyk hoe ernstig moes Hy hulle aanspreek:Matteus 23:23 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in.Hierdie ouens het reël op belaglike reël gemaak in 'n poging om die Wet van Moses te volg. Maar hulle het die belangrikste ding misgekyk. Die liefde, wat in geregtigheid, barmhartigheid en getrouheid uiting vind.Moenie in daardie strik trap nie. Soos iemand eenkeer gesê het: goeie teologie maak nie op vir 'n liefdelose hart nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 23:23,24 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in" Verskillende mense verstaan die Goeie Nuus van Jesus op verskillende manie...

NOW PLAYING

Goeie Teologie is nie Genoeg nie

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 1, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 23:23,24 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!