EPISODE · Apr 22, 2025
Goeie Vrydag 18 April 2025
from Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste
Goeie Vrydag 18 April 2025: Temu en die KruisIn ons lewens vandag is dit maklik om items op Temu en Shein te koop teen 'n baie goedkoper prys as in die winkels, maar het dit moontlik gemaak dat ons mense ook as goedkoop beskou en hulle graag wil vervang. Ons lewens word vervul met 'n vebruikers ingesteldheid, daarom soek ons heeltyd die eie-ek waar ons gaan.Charl het met ons gesels oor die waarde van die Kruis en dat God ons met 'n baie duursame prys gekoop het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Goeie Vrydag 18 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.