EPISODE · May 16, 2024 · 2 MIN
Goue konstante of dilemma?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het vir ʼn oomblik gewonder of ek oor iets anders as die Nasionale Gesondheidsversekering mag praat en besef daar is nie veel te sê oor die ekonomie van siniese politiek nie. Ek kan eerder oor die goudprys praat. ʼn Interessante artikel wat onlangs in die VSA gepubliseer is vra, is daar ʼn goue konstante, of ʼn goue dilemma? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Goue konstante of dilemma?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.