Graad 9 & 11: Belangrikheid van vakkeuses - Die NWU bied 'n gratis “Intereset Index” wat kan help episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2026 · 3 MIN

Graad 9 & 11: Belangrikheid van vakkeuses - Die NWU bied 'n gratis “Intereset Index” wat kan help

from OFM · host OFM

Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit het meer as twintig jaar se ondervinding en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels ons oor die belangrikheid van ingeligte vakkeuses. Luister gerus en besoek dan https://marketing.mynwu.info/oneprofile?source=interestindex/

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 26, 2026

Embed this episode

Ready to play

Graad 9 & 11: Belangrikheid van vakkeuses - Die NWU bied 'n gratis “Intereset Index” wat kan help

0:00 3:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 3 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on August 26, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!