EPISODE · Jun 6, 2023 · 1 MIN
Groei of resessie in die eerste kwartaal?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika maak later vanoggend die eerste kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groeisyfers bekend. Die ekonomie het in die laaste kwartaal van verlede jaar ingekrimp, so nog ʼn inkrimping sal tel as ʼn resessie. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Groei of resessie in die eerste kwartaal?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.