EPISODE · Sep 11, 2024 · 2 MIN
Groei verskille maak saak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het al ʼn paar keer gesê dat Suid-Afrika ʼn ekonomiese groei-wonderwerk nodig het. Dit is ʼn groeikoers van 5% per jaar of meer vir ʼn klomp jare. Dit sal natuurlik baie help om werkloosheid en armoede te verminder, maar mens moet nie onderskat hoe belangrik klein groei verskille oor ʼn lang tydperk is nie. Die kumulatiewe effek tel. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Groei verskille maak saak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.