EPISODE · Aug 7, 2023 · 2 MIN
Groei vir werkskepping
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Wes-Kaapse regering het verlede week ʼn groeiplan bekend gemaak wat daarop gemik is om die provinsiale ekonomie met 4 tot 6% te laat groei en 600 000 nuwe werksgeleenthede te skep teen 2035. Ekonomiese geografie is nog altyd vir my interessant en ek het gewonder watter aanbevelings ek kan maak uit die akademiese literatuur. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Groei vir werkskepping
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.