EPISODE · Aug 18, 2022 · 25 MIN
Groeipyne 18 Augustus 2022
from Groeipyne · host RSG
Daar is heelwat navorsing en getuienis van die groot voordele wat diere inhou vir die mens se welstand en geestes-en liggaamlike gesondheid. Die span van Paws4Life kuier in die ateljee saam met Anthea Fredericks om onder meer oor die opleiding van terapie- en dienshonde te gesels. Die honde help kinders op verskeie maniere met uiteenlopende uitdagings.
NOW PLAYING
Groeipyne 18 Augustus 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.