Skip to content
Groeipyne episode artwork

EPISODE · Nov 22, 2018 · 20 MIN

Groeipyne

from Groeipyne · host RSG

Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Santa Josling oor hoe om 'n hoërskool vir jou kind te kies. Wanneer opsies vir hoërskole oorweeg word, is daar dikwels konflik te sprake. Daar kan konflik in die huis wees waar die ouer en kind verskil oor die keuse van 'n skool, maar dikwels is daar ook konflik oor wat 'n persoon dink die regte besluit sal wees, en hoe 'n persoon se hart voel die regte besluit is. Wat is die slaggate waarvoor ouers op die uitkyk moet wees?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 22, 2018

Embed this episode

Ready to play

Groeipyne

0:00 20:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Groeipyne?

This episode is 20 minutes long.

When was this Groeipyne episode published?

This episode was published on November 22, 2018.

Can I download this Groeipyne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!