EPISODE · Jun 2, 2022 · 22 MIN
Groeipyne 2 Junie 2022
from Groeipyne · host RSG
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers blyk steeds sku en ongemaklik om die onderwerp aan te roer. Maar dis tog sekerlik by die huis waar seksopvoeding moet begin? Anthea Fredericks het dr. Elmari Craig, 'n internasionaal gesertifiseerde seksuoloog en verhoudingsterapeut, genader om die vrae te beantwoord.
NOW PLAYING
Groeipyne 2 Junie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.