Groeipyne 22 Januarie 2026
from Groeipyne Hosted by RSG
Die Minister van Basiese Onderwys , Siviwe Gwarube, het harde woorde laat val oor boeliegedrag, spesifiek by skole. Skole het beleid hieroor, hou praatjies en bewusmakingsdae, maar tog voel ouers dikwels dat daar min werklike optrede is. Kleinkinder-onderrigspesialis en kleuterskooljuffrou, Yolandi van den Heever, vra die ongemaklike vraag: Is boelies nie dalk ‘n weerspieëling van die volwassenes is hulle lewe nie?
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Groeipyne?
This episode is 18 minutes long.
When was this Groeipyne episode published?
This episode was published on January 22, 2026.
Can I download this Groeipyne episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.