Groeipyne 23 Junie 2022 episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2022 · 24 MIN

Groeipyne 23 Junie 2022

from Groeipyne · host RSG

Geld laat die wereld draai; geld wat krom is, maak reg wat stom is. Daar is 'n menigte idiome en gesegdes oor geld, en as volwassenes verstaan ons die rol wat geld in ons alledaagse lewe speel. Dis ook ons plig om ons kinders toe te rus met die nodige vaardighede om hulle te help om hulle geldsake suksesvol te bestuur. Anthea Fredericks praat hieroor met Nico van Gijsen, 'n gesertifiseerde finansiële beplanner.

NOW PLAYING

Groeipyne 23 Junie 2022

0:00 24:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Groeipyne?

This episode is 24 minutes long.

When was this Groeipyne episode published?

This episode was published on June 23, 2022.

What is this episode about?

Geld laat die wereld draai; geld wat krom is, maak reg wat stom is. Daar is 'n menigte idiome en gesegdes oor geld, en as volwassenes verstaan ons die rol wat geld in ons alledaagse lewe speel. Dis ook ons plig om ons kinders toe te rus met die...

Can I download this Groeipyne episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!