EPISODE · Aug 29, 2024 · 22 MIN
Groeipyne 29 Augustus 2024
from Groeipyne · host RSG
Ons praat oor leerondersteuning uit die oog van ‘n passievolle onderwyser, wat haar doktergraad hieroor gedoen het. Dr. Esther Marloth is ‘n Suid-Afrikaner, wat in Duitsland werk. Sy het meer as 30 jaar se ondervinding, en het die afgelope drie jaar aan 'n boek gewerk oor die verskillende leerprobleme waarmee onderwysers op skool te kampe het.
NOW PLAYING
Groeipyne 29 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.