EPISODE · Jun 6, 2024 · 22 MIN
Groeipyne 6 Junie 2024
from Groeipyne · host RSG
Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speeldag in die lewe geroep om kinders se reg om te kan speel te beskerm en te bevorder. Dié dag word op 11 Junie gevier. 'n Spesialisberader in spelterapie, Wietske Boon, praat oor die voordele verbonde aan speel.
NOW PLAYING
Groeipyne 6 Junie 2024
0:00
22:40
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Groeipyne?
This episode is 22 minutes long.
When was this Groeipyne episode published?
This episode was published on June 6, 2024.
What is this episode about?
Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speeldag in die lewe geroep om kinders se reg om te kan speel te beskerm en te bevorder. Dié dag word op 11 Junie...
Can I download this Groeipyne episode?
Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!