Groeipyne 8 September 2022
from Groeipyne Hosted by RSG
Anthea Fredericks fokus op voorskoolse kinders se breinontwikkeling deur middel van musiek en beweging. Corne Kotze, ‘n kenner op die gebied, wie se ondervinding oor byna 30 jaar strek, verduidelik hoe musiek aangewend word om klein kinders se breinontwikkeling te stimuleer, en wat ouers by die huis kan doen.
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Groeipyne?
This episode is 22 minutes long.
When was this Groeipyne episode published?
This episode was published on September 8, 2022.
Can I download this Groeipyne episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.