EPISODE · Jun 9, 2022 · 25 MIN
Groeipyne 9 Junie 2022
from Groeipyne · host RSG
Dis bloktyd! Die land se leerders is midde in eksamens. Dit beteken dat stresvlakke hoog kan loop in baie huishoudings. Ons kyk na maniere om kinders se stresvlakke te verlig, en fokus op die ondersteuningsrol wat ouers en versorgers kan speel. Celeste Labuschagne, 'n onderwys-spesialis by die Skole Ondersteuningsentrum, deel waardevolle wenke.
NOW PLAYING
Groeipyne 9 Junie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.