EPISODE · Apr 19, 2024 · 1 MIN
Groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die IMF se vooruitskatting is dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie jaar met net 0,9% gaan groei en volgende jaar met 1,2%. In teenstelling daarmee verwag hulle dat sub-Sahara Afrika met 3,8% en 4% gaan groei. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m