EPISODE · May 14, 2026 · 31 MIN
#GROOTtrauma - 13 Mei 2026
from #GROOTtrauma · host Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is noukeurig dop vir die volgende paar weke. > Van Seer Keel tot Slim Winter-sorgIntro: Met die winter wat vinnig nader kom, raak selfs ’n klein hoesie of krapperige keel nou meer opvallend as ooit. Want vir baie mense begin griepseisoen juis met daardie eerste simptome – ’n seer keel, ’n droë hoes of daardie bekende “iets voel nie reg nie”- gevoel. >Ons praat vanaand oor iets wat baie mense nie eers besef nie – die manier waarop ons oor diabetes praat, kan eintlik skade doen. >Onderhoud met Bridget McNulty, co-founder of Sweet Life Diabetes Community, >Dr Jaco se wenk vir die week
Embed this episode
NOW PLAYING
#GROOTtrauma - 13 Mei 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.