#GROOTtrauma podcast artwork

PODCAST · news

#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Jun 11, 2026 · Source feed

  1. 150

    #GROOTtrauma | 8 Julie

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week

  2. 149

    #GROOTtrauma | 1 Julie

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk vir die week

  3. 148

    #GROOTtrauma | 3 Junie

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week

  4. 147

    #GROOTtrauma - 20 Mei 2026

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week

  5. 146

    #GROOTtrauma - 13 Mei 2026

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is noukeurig dop vir die volgende paar weke. > Van Seer Keel tot Slim Winter-sorgIntro: Met die winter wat vinnig nader kom, raak selfs ’n klein hoesie of krapperige keel nou meer opvallend as ooit. Want vir baie mense begin griepseisoen juis met daardie eerste simptome – ’n seer keel, ’n droë hoes of daardie bekende “iets voel nie reg nie”- gevoel. >Ons praat vanaand oor iets wat baie mense nie eers besef nie – die manier waarop ons oor diabetes praat, kan eintlik skade doen. >Onderhoud met Bridget McNulty, co-founder of Sweet Life Diabetes Community, >Dr Jaco se wenk vir die week

  6. 145

    #GROOTtrauma | 18 Maart

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm? >National Drug and Alcohol Facts Week >Koolblare op jou gewrigte - Werk dit? >Die veiligheid van sanitêre produkte >Dr Jaco se wenk vir die week

  7. 144

    #GROOTtrauma | 11 Maart

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak? >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig >Wêreldnierdag >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor Breinbeseringbewustheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week

  8. 143

    #GROOTtrauma | 4 Maart

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen >Goedkoop fillers en “fake doctors” >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag >Dr Jaco se wenk vir die week.

  9. 142

    #GROOTtrauma | 25 Februarie

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap? >Eric Dane verloor sy stryd teen ALS >Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners >Dr Jaco beantwoord jou vrae. >Dr Jaco se wenk vir die week.

  10. 141

    #GROOTtrauma | 18 Februarie

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie. >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien >Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei >Dr Jaco se wenk vir die week.

  11. 140

    #GROOTtrauma | 11 Februarie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan jare se gewrigspyn veroorsaak >Dr Jaco se wenk vir die week.

  12. 139

    #GROOTtrauma | 4 Februarie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat is Nipah Virus? >Dr Jaco se wenk vir die week.

  13. 138

    #GROOTtrauma | 28 Januarie

    >Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.

  14. 137

    #GROOTtrauma | 21 Januarie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?... En die belangrikheid van inenting. >Dr Jaco se wenk vir die week.

  15. 136

    #GROOTtrauma | 14 Januarie 2026

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas? >Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is. >Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense >>Wat is "Gout"? >Dr Jaco se wenk vir die week!!!

  16. 135

    #GROOTtrauma | 17 Desember

    #GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe >Blue Christmas en wat dit beteken vir ons nooddiens-personeel >Human van Dyk gesels oor die Emergency Services Appreciation Drive >Dr Jaco se LAASTE wenk vir die JAAR!!!

  17. 134

    #GROOTtrauma | 10 Desember

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname? >Leer om te dans hierdie Desember - Dis goed vir jou brein >Baanbreker-operasie by Tygerberg Hospitaal >Wees verantwoordelik gedurende die Feesseisoen >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  18. 133

    #GROOTtrauma | 3 Desember

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waarvoor help kaneel — ’n gewilde Kersfees-spesery — volgens navorsing om natuurlik te stabiliseer? >Crohn’s and Colitis Awareness Week >16 Days of Activism >Gesprek met Taleen Heath – oor 16 Days of Activism >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  19. 132

    #GROOTtrauma | 26 November

    #GROOTtrauma | 26 November Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel asemteue (breaths) neem ’n mens ongeveer per dag? >Om te vas kan jou beskadigde selle vernietig >Mo-vember week 4 fokus: Men’s Mental Health >Gesprek met Dr Melissa Janse van Rensburg – oor mans se geestes gesondheid in die samelewing >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  20. 131

    #GROOTtrauma | 19 November

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Vals: Alle mense deel meer as 99% van dieselfde DNA (DNS). >Mo-vember week 3 fokus: Testikulêre kanker >Wêreld Toilet Dag >Vetterige lewersiekte: 'n Groeiende kommer in Suid-Afrika en hoe om dit te bestry. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  21. 130

    #GROOTtrauma | 12 November

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan produseer insulien, die hormoon wat bloedsuikervlakke reguleer? >Mo-vember week 2 fokus: Prostaatkanker >NICD bevestig probiotiese-gekoppelde bloedinfeksie-uitbraak in Gauteng- en Noordwes-hospitale >Tania Joffe gesels oor Wêreld Diabetes dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  22. 129

    #GROOTtrauma | 5 November

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat is die alledaagse term vir die mediese toestand Somnambulisme? >Die begin van Mo-vember >Hand-voet-en-mondsiekte tref kleuterskool in Bloemfontein >Beenmurg-bewustheidsmaand >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  23. 128

    #GROOTtrauma | 22 Oktober

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Hoeveel paar ribbes het die menslike liggaam? >Skokkende Studie: Hoë Loodvlakke Gevind in Gewilde Proteïenpoeiers >Check Jou Meds Dag >Dr Jerrie Bezuidenhoud gesels oor Geestesgesondheid en hoe om hulp te vind. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week

  24. 127

    #GROOTtrauma | 15 Oktober

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter geslag is minder geneig om hulp vir geestesgesondheid te soek? >Raaisel oor Malaria in die Vrystaat >Global Hand Washing Day >Vapes en mondgesondheid >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  25. 126

    #GROOTtrauma | 8 Oktober

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: >Mediese vasvrae: Waar of onwaar: Skizofrenie beteken dat ’n persoon ’n gesplete persoonlikheid het? >Yster¬tekort by vroue in Suid-Afrika beskou word as ’n “stille epidemie”. >Wêreld-Hospies- en Palliatiewe Sorgdag - Hanneke Lubbe, raadslid van die APCC, gesels oor die Association of Palliative Care Centres (APCC) se veldtog – “Through the Palliative Care Lens”. >Oktober is geestesgesondhiedsmaand en Venita gesels oor die tema: "It's Okay Not To Be Okay". >Venita se wenk van die week.

  26. 125

    #GROOTtrauma | 1 Oktober

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Hoeveel aantal chromosome het die menslike ligaam? >Trump se uitlatings oor pynstillers en outisme. >Grootskaalse diefstal en korrupsie in een van ons staats-hospitale. >Laevisie bewusmaking saam met Petro Grové in die ateljee >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  27. 124

    #GROOTtrauma - 17 September

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken? >Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal >Dis internasionale Eet ’n Appel Dag > Wêreld patiëntveiligheids-dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  28. 123

    #GROOTtrauma - 10 September

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die basiese smake wat die menslike tong kan onderskeie? >Skoksyfers: Duisende tieners van so jonk soos 10 kraam in Oos-Kaap >Die Internasionale Diabetesfederasie het Type 5-diabetes (ook bekend as malnutrition-related diabetes mellitus) amptelik erkén as 'n aparte vorm van diabetes. > 9 September was dit Internasionale FASD-bewustheidsdag gewees. Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van Foetal Alcohol Spectrum Disorder wêreldwyd. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  29. 122

    #GROOTtrauma | 3 September

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die sterkste en mees buigsame vinger, wat jou help om dinge vas te hou? > Lê jou fobies in jou gene? > Wanneer hoesstroop nie genesing bring nie, maar verslawing. – Hoesstroop en koeldrank die nuwe cocktail vir tieners in Kaapstad > Dis Nasionale Nierbewustheidsweek – Stella de Kock, Uitvoerende Direkteur van TELL gesels oor kinders wat met niersiekte leef, die uitdagings van dialise en oorplantings, én hoekom ons land een van die laagste orgaanskenkingsyfers ter wêreld het. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  30. 121

    #GROOTtrauma | 27 Augustus

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter deel van die oog gee vir jou oë hul kleur, soos blou, groen of bruin? >Afname in kinderinentings in Gauteng spel gevaar, sê DA >Om in jou neus te grou hou moontlik verband met Alzheimer’s. >Die temperatuur van ‘n mens se drink goed, kan jou in gevaar stel vir sekere kankers. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  31. 120

    #GROOTtrauma | 20 Augustus

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: > Mediese vasvrae: Wat is die naam van die fobie wat die intense vrees vir bloed beskryf? > Venita gesels met Prof Oppel Greef om te gesels oor die SA Noodhulpliga se 90ste verjaarsdag > Fisioterapeut Melinda Marais kom gesels met Venita oor haar werk met bejaardes as deel van nasionale senior burger dag > Venita gee ‘n wenk vir die week.

  32. 119

    #GROOTtrauma - 13 Augustus

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Elrica (in vir Venita) en Dr. Jaco van Niekerk oor: > Mediese vasvrae: Watter orgaan het 'n linker- en regterhelfde wat verskillende funksies verrig? > Protesaksie deur Operasie Dudula ontwrig gesondheidsdienste > Chikungunya virus versprei deur muskiete > Maak ons te veel staat op AI vir gesondheidsadvies? > Dr Jaco se mediese-wenk vir die week.

  33. 118

    #GROOTtrauma - 6 Augustus

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan in die menslike liggaam maak die "lub-dub"-klank? >Nuwe tydelike ongevalle-afdeling in Nasionale Distrikshospitaal in Bloem geopen. >Justin Timberlake se Diagnose van Lyme-siekte. >Hik is iets wat almal al ervaar, maar wat gebeur eintlik in jou liggaam wanneer jy hik? >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  34. 117

    #GROOTtrauma - 30 Julie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die tweede grootste been in die liggaam? >Nuwe A-pokke inentings-veldtog van stapel gestuur. >Die gebruik van byegif as kankerbehandeling. >World Breastfeeding Week begin Vrydag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  35. 116

    #WeeksdaeVibesMetVenita – Zoé 28 Julie

    Dit was 'n absolute FEES in die ateljee met Zoé op #WeeksdaeVibeMetVenita. Haar nuutste enkelsnit het viral gegaan op TikTok en ons kan 100% verstaan hoekom. Insecure Meisies is nie net 'n 'anthem' nie, maar jou 'go-to' karaoke TREFFER tot die einde van die jaar!

  36. 115

    #GROOTtrauma - 23 Julie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar in jou liggaam is die kleinste been geleë? >Hoe kan ons verseker ons kos is vars, veilig en skoon wanneer ons by restaurante gaan eet? >Agt babas is in die VK gebore met genetiese materiaal van drie mense >Xander Loubser van Best Care Emergency Medical Service gesels saam oor Wêreld Verdrinkingsvoorkomings-dag 2025 >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  37. 114

    #GROOTtrauma - 16 Julie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: Waar of Onwaar – Jy kan allergies wees vir koue? >In die nuus: Babas sterk aan na skruif uit Bloemfontein hospitaal ween hipotermie >Glioblastoom-bewustheidsdag >Wêreld Slang-dag - Gesels oor die onderwerp van teengif en hoe Suid-Afrika op die oomblik sukkel met ’n tekort. >Dr. Jacques se wenk van die week.

  38. 113

    #GROOTtrauma | 9 Julie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar OF Onwaar: Die spoed van 'n nies kan om-en-by 160 km/h bereik. >Eerste malariamedisyne spesifiek vir babas en kinders > Al hoe meer mense word gevra om die GROOT skuif te maak in hulle dieët na ’n meer volhoubare en koste-effektiewe “alternatief” – Insekte… MAAR is die wêreld gereed vir só ’n skuif?... Venita kyk of sy vir Dr. Jaco kan oortuig om ’n happie kriek te vat. >Die GROOT Vrees 4 deelnemers sit vir lang tye stil in die kar en wat die invloed daarvan is op jou lyf asook >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.

  39. 112

    #GrootTrauma - 2 Julie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: In die liggaam, watter organe is verantwoordelik vir die produksie van urine? > 200 kankerpasiënte vermis en moontlik dood weens vertragings in behandeling. >Wetenskaplikes vind antwoorde hoekom/hoe die liggaam varkorgane verwerp - en hoe om dit te stop >’n Vinnige bloedtoets kan bewys hoe lank jy moontlik gaan lewe. >Dr. Jacques se wenk van die week.

  40. 111

    #GROOTtrauma | 25 Junie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan vitamiene C? > Ierse Rugby-klub breek wêreldrekord vir langste rugbywedstryd vir geestesgesondheid bewusmaking in die sport >Dit is Wêreld Vitiligo-dag >Jean-Mari en Jaco kom maak 'n draai in die ateljee om te gesels oor CMV en hulle baba Rossouw se reis tot dusver. >Dr. Jaco se wenk van die week.

  41. 110

    #GROOTtrauma - 18 Junie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker? > A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's >Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk? >Het jy geweet? - Om jou pille met koffie af te sluk het nagevolge. >Dr. Jaco se wenk van die week.

  42. 109

    #GROOTtrauma -11 Junie

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter tipe medikasie word gebruik om bakteriële infeksies te behandel? > Vreeslike lang waglyste by staatshospitale >Moet ons bekommerd wees oor die nuwe Covid 19 variant? – Minister van gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê, ‘nee’. >Dis Alzheimer’s en Brain Awareness maand >Dr. Jaco se wenk van die week.

  43. 108

    #GrootTrauma - 4 Junie

    >Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter been is die langste in die menslike liggaam? >Koffie red vrouens gedurende hulle eksistensiële krisis. >Geen geregistreerde Gordelroos entstof beskikbaar in Suid-Afrika nie >Charlene van Jakaranda Kinderuis kom gesels as deel van kinderbeskermingsweek oor die kinderhuise wat nog wag vir hulle eerste kwartaal van 2025 se subsidiegeld vanaf die staat >Dr. Jaco se wenk van die week.

  44. 107

    #GROOTtrauma – 28 Mei

    As deel van GROOTfm 90.5 se #GEEweek het Venita en Dr Jaco gedurende #GROOTtrauma gesels met Angelique en Lourens Janse van Vuuren oor die #GROOTverskil wat Kairos in hulle lewens gemaak het. Toe Venita vir Angelique vra wat sy vir haar jonger self sou sê, toe antwoord Angelique; ‘Moet niks verander nie, want dan sal jy nie hier wees waar jy nou is nie’…En dit, ten spyte van geweldige trauma!

  45. 106

    #GROOTtrauma - 30 April

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Wat is die meer algemene naam vir die limfatiese weefsels aan weerskante van die agterkant van jou keel? Griepseisoen tref vroeg: Die 2025-griepseisoen is die vroegste sedert 2010. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Dr. Jaco bespreek die waarde van die griepinspuiting – en wat jy kan doen as jy besluit om dit nié te kry nie. Internasionale Gidshonddag: Pieter van Niekerk van die SA Gidshondvereniging vir Blindes deel hoe gidshonde ‘n impak maak op die lewens van mense met visuele gestremdhede. Snork – meer as net ‘n geluid: Inligting oor oorsake, gevolge, behandeling én leefstylveranderinge wat help. Venita gee praktiese raad tydens hierdie spesiale fokus vir Stop Snoring Week. Dr. Jaco se wenk van die week.

  46. 105

    #GROOTtrauma - 23 April

    Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Hoeveel keer klop ’n mens se hart in jou leeftyd? GROOT Oepsie in die Noord-Kaap: Die provinsiale gesondheidsdepartement het versuim om hul lisensie vir medikasie te hernu – wat beteken dit vir pasiënte wat afhanklik is van lewensbelangrike medisyne? Baanbreker-navorsing in beroerte-herstel: UCLA-wetenskaplikes het ‘n nuwe middel, DDL-920, getoets wat breinverbindings ná ‘n beroerte by muise herstel het. Ons kyk na wat dit moontlik vir mense kan beteken. Wêreld Malaria Dag (25 April): Ons fokus op die impak van malaria in Afrika, die jongste statistieke, en die wêreldwye poging om die siekte uit te roei. Dr. Jaco bespreek mediese benaderings, terwyl Venita insig gee in die psigologiese impak op families. Dr. Jaco se wenk van die week.

  47. 104

    #GROOTtrauma - 8 April

    #GROOTtrauma - Hierdie Week gesels Venita en dr. Jaco van Niekerk: 🔹 Mediese vasvra: Wat is die funksie van rooibloedselle? 🔹 MIV-genesingsnuus: Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het baanbrekende resultate uit ‘n nuwe MIV-genesingsproef aangekondig. Ons bespreek wat dit beteken vir die toekoms van behandeling – en hoe Amerikaanse fondsbesnoeiings hierdie navorsing raak. 🔹 Mediese eerste in die VK: Die eerste baba is gebore aan 'n vrou met ‘n oorgeplante baarmoeder. Ons kyk na hoe dit werk, wie daarvoor kwalifiseer – en of dit dalk ook plaaslik moontlik is. 🔹 Wêreld Parkinsons-dag: Ons fokus op Parkinsons – wat dit is, hoe dit ontwikkel, en watter behandelings tans beskikbaar is. 🔹 Onderhoud: Marna Bolt gesels oor haar reis as versorger vir haar man met Parkinsons én die krag van Dance for Parkinsons. 🔹 Dr. Jaco se wenk van die week – hou jou gesondheid op dreef met ‘n eenvoudige, maar kragtige tip!

  48. 103

    #GROOTtrauma - 2 April

    Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke! -Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is? -Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels – haar mediese fonds het die wondermiddel TRIKAFTA goedgekeur. Dr. Jaco brei meer uit oor hierdie “miricle drug”. -‘n Belangrike waarskuwing van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes – gevalle van witseerkeel neem landwyd toe. ‘n Nuwe studie wys dat ‘n lemoen per dag depressie kan weghou! Ons gesels oor hoe dit moontlik is en of dit ‘n impak het op mense wat reeds antidepressante gebruik. -In ‘n eksklusiewe onderhoud praat ons met Prof. Berend Mets, ‘n spesialis in narkose. Hy deel sy kennis oor hierdie belangrike mediese veld en sy betrokkenheid in ander areas van gesondheidsorg. -Dr. Jaco se wenk van die week – ‘n slim gesondheidswenk om jou gesond en sterk te hou!

  49. 102

    #GROOTtrauma - 26 Maart

    Johan Kloppers is ’n traumaberader en gesels oor sekondêre trauma.

  50. 101

    #GROOTtrauma - 19 Maart

    Pieter Cloete en Jaco gesels met Carin Bosman oor wêreld water dag (bakterie in water en wat is kwaliteit water). Sy is die direkteur by Carin Bosman Sustainable Solutions.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

HOSTED BY

GROOTfm 90.5

Frequently Asked Questions

How many episodes does #GROOTtrauma have?

#GROOTtrauma currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is #GROOTtrauma about?

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

How often does #GROOTtrauma release new episodes?

#GROOTtrauma has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to #GROOTtrauma?

You can listen to #GROOTtrauma on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts #GROOTtrauma?

#GROOTtrauma is created and hosted by GROOTfm 90.5.
URL copied to clipboard!