#GROOTtrauma | 17 Desember
from #GROOTtrauma Hosted by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
#GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe >Blue Christmas en wat dit beteken vir ons nooddiens-personeel >Human van Dyk gesels oor die Emergency Services Appreciation Drive >Dr Jaco se LAASTE wenk vir die JAAR!!!
Embed this episode
No transcript yet.