Haat Jou Sonde episode artwork

EPISODE · Mar 3, 2024 · 3 MIN

Haat Jou Sonde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Timoteus1:15,16 Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste. Maar juis daarom was God my genadig sodat Christus Jesus aan my, as die grootste sondaar, al sy verdraagsaamheid sou betoon en ek 'n voorbeeld kon wees vir almal wat in die toekoms in Hom sou glo om die ewige lewe te verkry. Dit is verstommend hoe gereeld ons die splinter in iemand anders se oog raaksien en hom oordeel, terwyl ons blind is vir ons eie swakhede en mislukkings. As ons maar net so ‘n groot afsku van ons eie sonde gehad het, as van ander mense s'n.Dit is waar, nè? Ander mense irriteer ons, en ons oordeel hulle, en droom oor hoe ons hulle kan terugkry. En al doen ons nie regtig iets teen hulle nie, brom ons nietemin in ons harte. Ons loop steeds rond met 'n siniese houding teenoor hulle. Ons dink dat ons daarop geregtig is om so te voel en dat dit ook in God se oë heeltemal reg sal wees.Ek vind die nederige en beskeie gesindheid van die apostel Paulus so boeiend:1 Timoteus 1:15,16 Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste. Maar juis daarom was God my genadig sodat Christus Jesus aan my, as die grootste sondaar, al sy verdraagsaamheid sou betoon en ek 'n voorbeeld kon wees vir almal wat in die toekoms in Hom sou glo om die ewige lewe te verkry.Voordat hy Jesus ontmoet het, was Paulus beslis nie ‘n katjie wat jy sonder handskoene kon aanpak nie. Hy het Christene genadeloos vervolg. Maar eers nadat hy Jesus van aangesig tot aangesig ontmoet het, het hy besef dat hy die ergste onder alle sondaars was en dat Jesus, ten spyte daarvan, vir hom kom red het.Ja, dink mooi daaraan: ons sonde is alte dikwels soveel erger as die mense s’n, wat ons so maklik oordeel. Ten spyte daarvan, ja, inderdaad as gevolg daarvan, het Jesus gekom om te midde van ons swakhede, deur sy dood aan die Kruis; sy onbeperkte geduld en genade te bewys.Hou op om ander te oordeel.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Timoteus1:15,16 Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste. Maar juis daarom was God my genadig sodat Christus Jesus aan my, as die grootste sondaar, al sy verdraagsaamheid sou betoon en ek 'n voorbeeld kon wees vir almal wat in die toekoms in Hom sou glo om die ewige lewe te verkry. Dit is verstommend hoe gereeld ons die splinter in iemand anders se oog ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Haat Jou Sonde

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!