Halleluja episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2024 · 3 MIN

Halleluja

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Hier is ons. Dit is Kersdag. Laat ek dus ons tyd saam afskop deur vir jou en almal vir wie jy lief is, 'n waarlik geseënde Kersfees toe te wens – want wat ook al jou situasie is, wat ook al jou omstandighede is, vandag is 'n ongelooflike spesiale dag ... vir jou.Nouja, ek weet jy hét al 'n hele paar keer voorheen Kersfees gevier. Miskien word dit selfs 'n bietjie … eentonig. Maar al is Kersfees 'n jaarlikse fees, wat elke jaar op dieselfde datum op die kalender gevier word, is dit soveel meer.Laat ek jou vra, as God jou aandag wou trek, as Hy met jou wou praat, en as Hy wou hê jy moet weet presies hoe lief Hy jou het, hoe kan Hy dit die beste doen? Hoe sou dit lyk? Wel, dit sal nogal baie soos ‘n Kersfees lyk.Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.Waarom verwys Johannes na Jesus as “die Woord”? Want Jesus, die Seun van God, is God wat met ons praat in 'n taal wat ons kan verstaan. Jesus is God wat op 'n diep persoonlike en intieme manier na ons uitreik – na jou en na my – en sê: “Dit is wie Ek is. Dit is hoe lief Ek jou het. Ek het na die aarde gekom sodat jy My kan ken. Sodat jy deur te glo in wat Ek deur my dood aan die Kruis gedoen het, vergewe kan word. Sodat jy deur my opstanding 'n nuwe lewe, 'n oorvloedige lewe, 'n ewige lewe kan hê”.Jesus is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 25, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Hier is ons. Dit is Kersdag. Laat ek dus ons tyd saam afskop deur vir jou en almal vir wie jy lief is, 'n waarlik geseënde Kersfees toe te wens – want wat ook al jou situasie is, wat ook al jou omstandighede is, vandag is 'n ongelooflike spesiale dag ... vir jou. Nouja, ek weet jy hét al 'n h...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Halleluja

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 25, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!