Hanteer Jou Vrees episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2024 · 3 MIN

Hanteer Jou Vrees

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 23:4 Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. Hoe reageer jy wanneer vrees jou wil verswelg? Jou eerste instink is om na veiligheid terug te trek. Aan die anderkant, weet jy voor jou siel dat jy iets daaraan moet doen; dat jy dit moet hanteer.Een van my gunsteling spotprentkarakters, Charlie Brown, het eenkeer gesê: "Geen probleem is so groot of so ingewikkeld dat jy nie daarvan kan weggehardloop nie." Is dit nie die waarheid nie! Maar hoe goed het dit in die verlede vir jou gewerk?Nee my maat, soms moet jy die hoofoorsaak hanteer. En dit beteken dikwels om situasies te hanteer, wat jy liewer sou wou vermy.Psalm 23:4 Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig.Of jy nou daarvan hou of nie; jy loop soms deur die vallei van doodskaduwee. Maar hier is die goeie nuus. God is met jou selfs op daardie plek … veral op daardie plek.En dit is juis om dié rede waarom God daardie pad saam met jou stap: sodat jy geen onheil hoef te vrees nie. Dit is juis op daardie plek waar jy God se liefde op die kragtigste manier ervaar. En dit is in daardie donkerste valleie waar Hy jou vorm. Ja my vriend, die plek waar Hy jou vorm, tot die persoon wat Hy jou geskape het om te wees.Iemand het eenkeer gesê dat wanneer jy jou vrees konfronteer, wanneer jy dít doen wat jou bang maak, leef jy uiteindelik dié soort lewe wat ander mense net begeer. Ja, dis beslis waar.Maar wat jou ook al oorkom ... U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 23:4 Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. Hoe reageer jy wanneer vrees jou wil verswelg? Jou eerste instink is om na veiligheid terug te trek. Aan die anderkant, weet jy voor jou siel dat jy iets daaraan moet doen; dat jy dit moet hanteer. Een van my gunsteling spotprentkarakters, Charlie Brown, het eenkeer gesê: "Geen probleem is so groot of so ingewikkeld dat jy nie daarvan kan weggehardloop n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hanteer Jou Vrees

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 11, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!