Hardloop die Resies episode artwork

EPISODE · May 7, 2024 · 3 MIN

Hardloop die Resies

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 12:1 Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, (NLV) Daar is tye in elkeen van ons lewens wanneer ons lus is om tou op te gooi. Of dit nou in jou huwelik is, in jou werk, in jou geloofswandel. . . Jy is nie die enigste een wat so voel nie. Op 'n stadium raak ons almal lus om net op te gee.Kan ek dit regtig persoonlik maak? Twee en ’n half maande gelede het ek 65 geword. Dit is die algemeen-aanvaarbare-aftree-ouderdom in die area waar ek woon. En elke nou en dan karring die idee van "aftrede" aan my vlees. Moet ek regtig aanhou om so hard te werk? Hoekom sit ek nie net luilekker op die stoep nie?Maar elke keer herinner God my aan die ontelbare mense, miljoene net soos jy, wat meer van Jesus moet hoor. So baie mense kry swaar. Daar is so baie wat op ‘n wêreldse manier op 'n dwaalspoor gelei word. So baie, wat nog moet ontdek wat die reddende liefde van Christus beteken.Watter uitdaging het God aan jou gestel? Watter wedloop het Hy jou geroep om te hardloop? En wanneer laas was jy in die versoeking om op te hou?Hebreërs 12:1 Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, (NLV)Kyk, 'n wedloop was nooit veronderstel om maklik of gemaklik te wees nie. Maar dit is geen verskoning om op te hou nie. Kyk na diegene wat voor jou gegaan het, diegene rondom jou, daardie geloofshelde wat jy ken; dié wat voortgaan om hul wedloop ten spyte van alle teëstand te hardloop. Laat hulle jou inspireer!My vriend, stroop alles af wat jou spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Hardloop met volharding op die baan wat voor jou uitgestrek lê. Hardloop jou resies. Moenie ophou nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Hebreërs 12:1 Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, (NLV) Daar is tye in elkeen van ons lewens wanneer ons lus is om tou op te gooi. Of dit nou in jou huwelik is, in jou werk, in jou geloofswandel. . . Jy is nie die enigste een wat so ...

NOW PLAYING

Hardloop die Resies

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 7, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailHebreërs 12:1 Met so ’n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ’n houvas op ’n mens kry. Kom ons...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!