Hardwerkend of Uitgebrand... kan jou dryfkrag jou dalk siek maak? episode artwork

EPISODE · Jun 2, 2026 · 16 MIN

Hardwerkend of Uitgebrand... kan jou dryfkrag jou dalk siek maak?

from OFM · host OFM

Pulane Nel-Sekepe gesels met Dr. Michelle Weyers oor 'Burnout'. Dr. Weyers is ’n huisarts met ’n nagraadse kwalifikasie in sportgeneeskunde. Sy praktiseer tans funksionele en integratiewe medisyne met ’n spesiale belangstelling in burn-out en chroniese moegheid. Nadat sy self in 2017 deur burn-out gegaan het, het sy ’n besondere passie ontwikkel om mense te help herstel, hul energie terug te kry en weer voluit te leef. Sy deel haar kennis met ons oor die dinge wat ons nie eens besef ons heeltemal kan uitbrand nie, en gee advies oor hoe om dit te keer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 2, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Hardwerkend of Uitgebrand... kan jou dryfkrag jou dalk siek maak?

0:00 16:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 16 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on June 2, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!