EPISODE · Mar 9, 2018 · 50 MIN
Hebrew Roots
from Radio Scriptura
(1) Kenmerke van die Messiaanse Jode (Hebrew Roots) - hoe ken ek iemand uit wat deur die beweging beïnvloed is? (2) Wat is die ideologie - wat glo hulle? Wat is die kern waaroor HR gaan? (3) Die Bybel en die HR beweging (4) Hoe benader ons iemand in die HR beweging? Hoe reageer ons en hoe help ons hulle? KONTAK: Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p
NOW PLAYING
Hebrew Roots
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.