Heeltemal Teenoorgesteld episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2026 · 3 MIN

Heeltemal Teenoorgesteld

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Selfontdekking is deesdae baie gewild. Ek moet myself ken en nie skaam wees oor wie ek werklik is nie. Ja, dis reg... Kyk om jou rond. Hoe goed werk al daardie introspeksie vir ons in hierdie toenemend selfbehepte, narsistiese wêreld waarin ons leef?Die Griekse filosoof, Aristoteles, het beweer dat om jouself te ken, die begin van alle wysheid is. Inderdaad! Die bekende leuse "Ken jouself" is in die Tempel van Apollo in Delphi gegraveer. Sokrates en Plato was ook groot aanhangers van hierdie denkpatroon.So, wat het daardie antieke geskiedenis vandag met ons te doen? Wel, daar is 'n multi-miljard dollar, globale selfhelpbedryf wat gewortel is in hierdie idee van selfontdekking; in die idee dat jy jou eie oplossing is; dat jy reeds alles wat jy nodig het, binne-in jou het - jy hoef dit net te ontsluit. Eindelose gereedskap, boeke, kursusse en afrigting is alles ontwerp om jou te help om "jou ware self te ontdek."Maar hoe dieper jy in hierdie bodemlose put van introspeksie afdaal, hoe dieper sink jy in subjektiewe selfgesentreerdheid. Sien jy ook hoe dit alles om die eie-ek draai?God se plan is net mooi die teenoorgestelde:Spreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.Nou-ja, dis korrek om selfbewus te wees, maar ek praat van mense wat oorboord gaan; mense wat glo dat ware wysheid bekom word deur na binne te kyk. Nee, my vriend, wysheid kom van om op te kyk. Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 4, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Selfontdekking is deesdae baie gewild. Ek moet myself ken en nie skaam wees oor wie ek werklik is nie. Ja, dis reg... Kyk om jou rond. Hoe goed werk al daardie introspeksie vi...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Heeltemal Teenoorgesteld

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 4, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!